Latest / Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat S2 E25 - Danny Smoke pt2
Hierdie week is dit 'n massiewe episode op die amptelike Twak Praat YouTube-kanaal! Ons verwelkom vir Danny Smoke as die heel eerste gas wat vir 'n tweede keer by ons op die bank inskuif. Ons praat oopkop oor die absolute beste tye in ons vriendskap. Omdat hy al soveel goeie tye saam met ons deurgemaak het waar hy sy naam weggegooi het!Van daar af gesels ons oor hoe vinnig die lewe verbyvlieg, nuwe haarsnye, en wat dit vat om bloot goed te voel, goed te lyk en gesonder te wees. Ons deel ons ervarings oor gesond eet, die voordele van 'n "water vas", en ons gooi sommer 'n paar mal historiese…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.