skinny.

Latest / Radioteater

IKARUS deur Sophia van Taak

’n Verhouding word 'n troebel terrein wanneer ’n paartjie nie meer openlik met mekaar gesels nie. Ná baie jare saam voel haar lewensmaat skielik vir Mari soos ’n vreemdeling. Wat het geword van die partydier-Dirk, die prettige ou vir wie sy destyds geval het? Toegegee, hulle het albei sedertdien groot geword, middeljarig geword… Maar sy gedrag is die laaste tyd só eienaardig dat Mari vir sy sielkundige gesondheid begin vrees. Hy is so afsydig en sy weet nie eens meer aldag waar hy heen gaan nie. As Dirk maar net wil práát! Sy bedink ’n plan wat hom forseer om een hele Saterdag saam met haar…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.