Latest / Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat S2 E26 - Janey en Waney
In hierdie nuwe episode van Twak Praat podcast kuier die ongelooflike Janey & Waney saam met ons op die bank! As jy hou van skreeusnaakse Afrikaanse humor en die beste plaaslike vermaak, dan is hierdie een vir jou.WAT GEBEUR IN HIERDIE EPISODE:Is hulle getroud of nie? Ons gesels oor die grootste misverstand op Suid-Afrikaanse sosiale media en die waarheid oor hul verhouding. Van skoolbanke tot TikTok-grootgatte: Hoe hierdie twee mekaar op skool ontmoet het, hoe hulle begin het om skits te maak, en hoe die platform hul lewens heeltemal verander het.Sangtalent & MC-werk: Ons praat oor hul…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.