
Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos by die see en kampeerplek
In die eerste epidsode gesels Arina oor hoe gemaak as jy vanjaar by die see is en/of kampeer om ’n heerlike Kersete voor te berei. Sy gee wenke en maklike resepte om te verseker dat jou gaste hul vingers sal aflek
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.