skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 26 Maart 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Verbruikersvertroue in Suid-Afrika het effens verbeter en Eskom rapporteer verbeterde finansiële prestasie.

Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise verduidelik waarom hy dink daar kan 'n styging in inflasie in April wees.

Professor Waldo Krugell praat oor waarom Suid-Afrika steeds sukkel met voedselonsekerheid, ten spyte van 'n florerende landbousektor.

Australië en die Europese Unie het 'n groot vryhandelsooreenkoms onderteken om afhanklikheid van China te verminder, en plaaslik het Netcare 'n beskeie verbetering in handelsprestasie gerapporteer, ten…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.