
EENDAG IN ALICANTE deur Mari Snyman
Toe Mira se man, David, dood is, onttrek sy haar. Sy hou op werk, vermy haar beste vriendin, Katrien, antwoord nie haar foon nie, en sy gaan nêrens heen nie. Katrien gee egter nie moed op nie. Sy ondersteun haar vriendin, en die twee deel herinneringe uit hulle verlede. Hulle dink onder andere terug aan 'n besoek aan Alicante, in Spanje, waar hulle vakansie gehou het, en waar Mira vir David ontmoet het. Dit was liefde met die eerste oogopslag. Mira en David het saam 'n tuinboubesigheid bedryf, en hulle visdam met 'n spuitfontein is vir haar baie belangrik. Wanneer die spuitfontein se pomp…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.