
Die Kruis, My waarde in Christus - Ps Japie Viljoen
My waarde in Christus - Ps Japie Viljoen
1 Kor 1:18
“Want die woord van die kruis is wel dwaasheid vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God;”
1 Kor 1:30-31
30] Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing.
31] Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem.
Matt 16:26
“Want wat baat dit 'n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal 'n mens gee as losprys vir sy siel?”
Johannes 1:3
“Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.