
Die krag van seën - Ps Henri Wilson
Die krag van seën - Ps Henri Wilson
En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.
GÉNESIS 1:28 AFR53
En Ek sal jou 'n groot nasie maak en jou seën en jou naam so groot maak, dat jy 'n seën sal wees. En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word.
GÉNESIS 12:2-3 AFR53
Isak
Jacob
Moses
EN die Here het met Moses gespreek en gesê: Spreek met Aäron…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.