skinny.

Latest / Radioteater

DIE WILDSBOUDJIE deur Fritz Steyn

Die lollery begin wanneer dominee Gompul ongemaklike vrae het oor ‘n wildsboudjie wat spesiaal vir hom voorgesit word. Hy kuier op die plaas van Sarel du Plessis en sy dogter Lettie. Sarel wil die onderwerp van die oorsprong van die wildsboud vermy, en probeer elke keer die gesprek in ‘n ander rigting stuur. Want die jagseisoen is toe – en Sarel weet hy is in die moeilikheid as iemand uitvind hy het ‘n bok geskiet. Dan begin die buurman, Abel Potgieter, ook vrae vra. Daar is meer geheime as wat dit op die oog af lyk. Wanneer die polisieman ook opdaag, raak sake net verder deurmekaar. Die rol…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.