Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 22 Januarie 2026
Hier is die nuutste nuus oor hierdie week se Bizskoops!
Op hierdie week se Bizskoops kyk ons na die nuwe rasgebaseerde diensbillikheidsplanne wat vereis word kragtens die gewysigde Wet op Indiensnemingsbillikheid vir werkgewers met meer as 50 personeellede. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding gee ʼn oorsig van die potensiële implikasies vir maatskappye en die breër ekonomie.
Die ekonoom Professor Waldo Krugell sluit by ons aan om te besin oor een jaar van president Donald Trump se hernude termyn in die Withuis en wat sy omstrede ekonomiese en finansiële beleide vir die VSA, die…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.