skinny.

Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

59. Die Antichris Maak Miljoene Dood Wat Staan Vir Die Woord | Mark Woodman

Daar is 'n mag wat Christus en Sy werk teëstaan - Die Antichris. Is dit 'n persoon, of is dit dalk 'n rekenaar? Sal die Antichis in die toekoms verskyn, of bestaan hy alreeds? Die Bybel waarsku ons teen die Antichris, en moet ons dus ook inlig oor hoe om hom te identifiseer. In hierdie lesing neem Mark 21 Bybelse karaktertrekke en identifiseer so sonder twyfel die Antichris.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.