skinny.

Latest / Word & Spirit Church

Hoe om die stem van die Here te hoor - Deel 1 - Ps Henri J Wilson

EN die seun Samuel het die Here gedien voor Eli, en die woord van die Here was skaars in die dae: gesigte was daar nie baie nie. In dié tyd dan terwyl Eli op sy plek lê en slaap — sy oë het al begin swak word, sodat hy nie kon sien nie — toe die lamp van God nog nie doodgegaan het nie, en Samuel lê en slaap in die tempel van die Here waar die ark van God was, het die Here na Samuel geroep; en hy het geantwoord: Hier is ek. Daarop loop hy na Eli en sê: Hier is ek, want u het my geroep. Maar hy antwoord: Ek het nie geroep nie; gaan slaap maar weer. Hy het toe geloop en gaan lê. Verder het die…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.