skinny.

Latest / Breakfast with Martin Bester

NWU-studente "gatvol" vir slaggate in Potch

Die studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) in Potchefstroom sê hulle het genoeg gehad van die slaggate in die studentedorp. AfriForum Jeug se PUK-tak het ’n nuwe “Gatvol-veldtog” geloods om geraas te maak oor die slaggate rondom die kampus. As deel van die aksie is ’n dringende brief aan die munisipale bestuurder van die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit, Kgomotso Kumbe, gestuur. Die brief versoek dat tien spesifieke hoërisiko-slaggate in die dorp binne die volgende 30 dae reggemaak word. Om die munisipaliteit se aandag te trek, het studente op 16 April ’n protes gehou. Studente het in…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.