skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 15 Januarie 2026

In hierdie week se Bizskoops verduidelik ekonoom, professor Waldo Krugell, hoe wêreldskokke en geopolitieke spitsvure kan deurwerk na Suid-Afrika se groei, inflasie, geldeenheid en beleggingsklimaat. Dit volg op Pretoria se uitgesproke veroordeling van die onlangse Amerikaanse militêre gevangneming van die Venezolaanse president, Nicolás Maduro. Chris Hattingh van die Centre for Risk Analysis (CRA) vertel meer oor hoe dit ons buitelandse beleid, die reëlsgebaseerde wêreldorde en Suid-Afrika se posisionering in ’n gefragmenteerde wêreld kan beïnvloed.

Aan die beleggingskant gesels Todd…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.