skinny.

Latest / Radioteater

SAND deur George Weideman

Petra en haar ma Ragel woon op die afgeleë plaas Waaisand in die dorre streke van Namibië naby Sossusvlei. Petra se pa het weggeloop toe sy nog 'n baba was, en sy koester steeds 'n wrok teen hom oor hierdie verraad. Sy verwag dat hy tog eendag sal terugkeer, soos 'n misdadiger terugkeer na die toneel van die misdaad. Twintig jaar later kom 'n sekere Herman by die plaas aan, op soek na 'n potjie robyne waarvan die triekster-figuur, die swerwer Sysie, hom vertel het. Petra lê hom voor en skiet hom dood, waardeur 'n onreg van die verlede reggestel word en die bewyse deur die sand toegewaai…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.