Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 18 Desember 2025
Op hierdie week se Bizskoops ontleed ons die verskuiwende openbare sentiment oor Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding deel sy perspektief oor 'n onlangse Suid-Afrikaanse Versoeningsbarometer-opname wat toon dat die meeste Suid-Afrikaners die ANC se huidige SEB-beleid teenstaan.
Die ekonoom professor Waldo Krugell keer terug om Suid-Afrika se aanlyn dobbelprobleem te bespreek en of verbodbepalings werklik verbruikersgedrag kan verander.
Op die beleggingsfront deel die uitvoerende hoof: Strategiese Inisiatiewe en Vennootskappe by Sanlam…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.