Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 12 November 2026
Vandag op Bizskoops - Suid-Afrika se werkloosheidskoers het weer gestyg, en baie verbruikers het gemiddeld 65 persent van hul netto inkomste nodig vir die terugbetaling van skuld. Professor Waldo Krugell bespreek die verkiesing van verlede week en deel sy voorgestelde doenlys vir munisipaliteite. In internasionale besigheidsnuus verneem ons dat Nvidia sy hoof- uitvoerende beampte ondersoek. Pieter Wasserfall van Just Money gesels oor die bestuur van daaglikse huishoudelike uitgawes. Ons sluit vandag se program af met 'n bespreking oor omgewings-, sosiale en bestuursbeginsels (ESG) in die…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.