skinny.

Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

29. Is Die Posisie Van Die Aarde En Ander Planete Belangrik? | Nicolene Filmalter | Skepping 1A

1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wesens wat Hy ingedagte gehad het.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.