skinny.

Latest / Radioteater

PUTSONDERWATER deur Bartho Smit

Die drama speel af op ’n denkbeeldige gehuggie in ’n afgeleë woestynstreek van die land. Maria, ’n swanger tiener, word deur die gesagsfigure van die dorp – die dominee, die koster, die polisiesersant en die dokter – seksueel misbruik. Sy glo haar enigste hoop is om uit Putsonderwater te ontsnap, maar telkens word haar hoop verskuif na nuwe uiterstes wanneer die realiteit van haar omstandighede tot haar deurdring. Wanneer sy aan die einde van die drama ’n wiegeliedjie vir haar ongebore baba sing, word dit ’n metafoor vir die verwagte koms van die Verlosser van die wêreld. Bartho Smit se…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.