
Wanneer ek nie verstaan nie. - Ps Henri J Wilson
Die Here is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van gees. Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die Here hom.
PSALMS 34:19-20 AFR53
Dink aan Abraham
Josef
Job
Dawid
Paulus
Wat moet ek doen?
1. Bly by die Here
2. Wandel deur geloof
3. Bly by wat jy verstaan
4. Pasop wat jy sê
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.