Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 11 Junie 2026
Op hierdie week se Bizskoops:
Suid-Afrika se ekonomie het met slegs 0.5% in die eerste kwartaal gegroei, terwyl Eskom se herstrukturering steeds op die kaarte is ten spyte van 'n gemiste sperdatum.
Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel insigte oor of die onlangse opgradering deur Fitch Ratings waarskynlik enige betekenisvolle impak sal hê op die uitdagings waarmee besighede te kampe het en op ekonomiese groei.
Professor Waldo Krugell bespreek die digitale toekoms van geld, terwyl Google ingestem het om SpaceX te betaal vir rekenaarkrag om sy kunsmatige intelligensieplatform…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.