skinny.

Latest / Word & Spirit Church

Verseker van God se teenwoordigheid! - Ps Hermann Strydom

Tema: Verseker van God se teenwoordigheid!

1 Joh.4:16 Ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.

Kom ons lees dit nou in die 1ste persoon: 1 Joh.4:16 Ek het die liefde wat God vir my het, leer ken en ek glo dit. God is liefde; en omdat ek in die liefde bly, bly ek in God, en God bly in my.

Aanhalings uit Rom 8:35-38 Wie sal ons skei van die liefde van Christus verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard? Ek is versekerd dat geen dood of toekomende dinge ons sal kan…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.