skinny.

Latest / Radioteater

HEMELBLOU deur Isabel Martinson

Amanda Nel en Karoli Vermeulen ontmoet mekaar op 'n parkbankie op 'n wolklose dag. Amanda is op dié spesifieke dag al vir twee jaar 'n weduwee. Sy het nog nie haar verlies verwerk of daarmee leer saamleef nie. Nie net die verlies van haar eggenoot nie, maar ook in 'n sekere sin dié van haar jeug... want is weduwees dan nie veronderstel om oud te wees nie? Karoli, daarenteen, is die verpersoonliking van jeugdige, byna naïewe lewensenergie. Sy stel opreg belang in Amanda en haar "donkerte", soos Karoli dit noem, en so begin 'n baie onwaarskynlike vriendskap tussen 'n terughoudende ouditeur en…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.