
Jesus en Barabbas - Ps Henri Wilson
MATTHÉÜS 27:11-22 AFR53
EN Jesus het voor die goewerneur gestaan, en die goewerneur het Hom die vraag gestel en gesê: Is U die Koning van die Jode? En Jesus antwoord hom: U sê dit. En terwyl Hy deur die owerpriesters en die ouderlinge beskuldig word, het Hy niks geantwoord nie. Toe sê Pilatus vir Hom: Hoor U nie hoe baie dinge hulle teen U getuig nie? En Hy het hom op geen enkele woord geantwoord nie, sodat die goewerneur hom baie verwonder het. En op die fees was die goewerneur gewoond om een gevangene, die een wat hulle wou hê, vir die skare los te laat. En in daardie tyd het hulle 'n…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.