skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 27 November 2025

Op die program vandag...

# Suid-Afrika mag binnekort nuwe belasting op aanlyn dobbelary instel

# Die regering gaan voort met 'n nuwe strategie om handel te diversifiseer

# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die ekonomie van Swart Vrydag

# In internasionale sakenuus… Kanada se eerste minister is nie haastig om handelsgesprekke met die Verenigde State te hervat nie

# In beleggingsnuus... ons kyk na globale ekonomiese verskuiwings en geopolitiek wat die wisselvalligheid van edelmetale dryf

En, ons gesels met die medestigter van die maatskappy Jenzy, Bongani Malaba.

Bongani het gepraat tydens 'n…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.