skinny.

Latest / Radioteater

DIE SWERFJARE VAN POPPIE NONGENA deur Elsa Joubert

Die verhaal handel oor die lewe van Poppie Nongena. Dit vertel hoe sy as ma rondgeskuif is weens die politieke stelsel van die tyd, en die besluite wat sy ter wille van haar kinders se opvoeding moes neem. Dit beeld haar innerlike stryd uit oor die besluite wat sy telkens moes neem. Elsa Joubert se gelyknamige roman het in 1978 verskyn. Dit is verskeie keer bekroon, en in meer as 13 tale vertaal. Ses jaar ná die verskyning van die roman, is die boek deur deur Sandra Kotze vir die verhoog verwerk. Die verhoogweergawe is later deur Suzanne van Wijk vir die radio verwerk. Hierdie weergawe is in…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.