Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

21. Wie Is Aangestel As Rentmeesters En Bewaarders Van Die Natuur | Nicolene Filmalter
In die vierde episode van die Skeppingsweek, gaan ons meer leer oor die skepping van die mens. Is ons geskape met ’n onsterflike siel of is ons ’n sterflike siel? Ons gaan leer hoe Adam vir die landdiere name gegee het en hoe God die mens as rentmeesters van die Skepping aangestel het. Dan gaan ons vinnig kyk hoe hierdie inligting verskil van dit wat evolusioniste glo.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.