Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

19. Hoe En Wanneer Is Planeet Aarde Gevorm? | Nicoele Filmalter | Skepping 1A
1a. Die Skeppingsweek: Dag 1-4 In die eerste episode, leer ons oor die gebeure rondom Dag een tot vier van die Skeppingsweek. God het alles uit niks geskape: Tyd, ruimte, materie, energie, ’n atmosfeer, die buitenste ruim asook die son, maan en al die biljoene der biljoene sterre. In die eerste vier dae het God dus al die fisiese toestande geskep in voorbereiding vir die baie spesiale lewende wesens wat Hy ingedagte gehad het.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.