
HALLELUJA AMEN deur Ilne Fourie
Dit is ‘n baie belangrike dag vir Broer Gawerjal Grootwoord. Die nuwe dominee op die dorp, ds. Hendrik Hermanus Haasbroek, word vandag verwelkom, en Broer Gawerjal het besluit om dit op ‘n gepaste wyse in te wy met lofgesang en hallelujas. Die kerkkoor het ‘n noodvergadering waar daar besluit gaan word wat hulle moet sing om die nuwe dominee te laat tuis voel. Daar is egter een probleem – die kerkkoor kan glad nie sing nie… Boonop is daar slegs drie lede, en sedert hulle ontstaan het geen nuwe lede kom aanmeld nie. Tussendeur ‘n toondoof-dowe orreliste, ’n alkoholiese alt, ‘n suurpruim…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.