
God Se Woord In Jou Mond - Ps Hermann Strydom
God Se Woord In Jou Mond - Ps Hermann Strydom
Ex. 3:6 Ek is die God van jou vader, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob.
:7En die HERE sê: Ek het duidelik gesien die ellende van my volk wat in Egipte is; en Ek het hulle … gehoor, ja, Ek ken hulle smarte. :8Daarom het Ek neergedaal om hulle uit die hand van die Egiptenaars te verlos en hulle te laat optrek uit daardie land na ‘n goeie en wye land, na ‘n land wat oorloop van melk en heuning, na die woonplek van die Kanaäniete en Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete.
:12Ek sal met jou wees.
Ex. 4:12Gaan…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.