skinny.

Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

14. Hoe Kon Adam ‘AL’ Die Diere In Slegs Een Dag Benaam? (Deel 2) | Nicolene Filmalter

In die vierde episode van die Skeppingsweek, gaan ons meer leer oor die skepping van die mens. Is ons geskape met ’n onsterflike siel of is ons ’n sterflike siel? Ons gaan leer hoe Adam vir die landdiere name gegee het en hoe God die mens as rentmeesters van die Skepping aangestel het. Dan gaan ons vinnig kyk hoe hierdie inligting verskil van dit wat evolusioniste glo.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.