
Miemie en haar mevrou
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Miemie en haar mevrou” uit Luk 5:11 Radiokansel
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.