skinny.

Latest / Radioteater

DOP deur Retief Scholtz

'n Oud-Spoorwegwerker, Frank, en 'n jong kroegman, Tim, neem jou saam in 'n hartroerende ontbloting van hulle siele in 'n kroeg waar brandewyn nie brieke het nie. Frank, wat afgetree is, vier sy skrikkelverjaarsdag, maar daar is min vreugde in die aand. Hy, sy pa en sy pa se pa was almal Spories wat uit die arm deel van die dorp gekom het. Frank se idiomatiese taalgebruik sorg vir komiese momente en lei ook tot verskeie voorvalle wanneer die generasiegaping aanvanklik 'n kloof vorm tussen Frank en Tim. Tim is amper 30 jaar jonger as Frank. Hy is as tiener Australië toe, en het weer terggekeer…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.