
Genoeg, ek kan nie meer nie
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genoeg, ek kan nie meer nie” uit Ps 55:18 in die Boodskap. Radiokansel
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.