
WIE NIE WIL HOOR NIE deur Maria Vos
Waarskuwing: Sekere tonele en taalgebruik mag sensitiewe luisteraars aanstoot gee. Die kunssinnige Janina is saam met haar boesemvriend, Anton, in matriek. Een middag vra hy haar om vir hom ’n prentjie van hulle streng onderwyseres, Mevrou Steyn, te teken. Anton is gaande oor die karikatuur waarmee sy vorendag kom, en wil dit graag as ’n aandenking hou. Maar Janina sou nooit kon raai wat Anton met haar stukkie tekenkuns beplan nie. Nog minder kan Anton 17 jaar later voorsien wat op hom wag wanneer hy Janina toevallig op ’n trein in Engeland raakloop... Die drama was ‘n finalis in die…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.