skinny.

Latest / Radioteater

DIE WITTEBROOD 2 deur Riana Scheepers

Vir drie dae moet Lucas en Klara noodgedwonge in 'n omgewing vol paradyslike skoonheid, maar terselfdertyd lewensgevaarlike omstandighede, probeer oorleef. In die tyd dat hulle wag op 'n moontlike reddingspoging, gestroop van enige denkbare gerief of kos, kom die verskille in hulle persoonlikhede, asook elkeen se sterk en swak punte, dramaties na vore. Hulle bevraagteken hulle verhouding en wonder of daar vir hulle 'n toekoms saam is. Die tradisionele geslagsrolle word omgekeer, en hulle leer hulleself en mekaar werklik ken. Dit is 'n tydperk wat bepaal of hierdie trauma die einde van hulle…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.