skinny.

Latest / Twak Praat met Ricus en Hammie

Twak Praat S2 E35 - Adam Tas

Wat gebeur as jy jou lewe lank net doen waarvoor jy werklik lief is? Volgens Adam Tas beteken dit jy is al van skool af "amptelik werkloos"!In hierdie propvol episode van Twak Praat kuier die legendariese sanger, jagter en storieverteller Adam Tas saam met Ricus Nel en Hamilton Wessels. Dinge begin met 'n lekker grap oor of hy kwansuis agter Tassenberg-wyn sit, maar later in die kuier draai die gesprek na die vreemde naam "Skilpadtepel". Tot almal se verbasing blyk dit toe geen grap te wees nie: ná die 2020-pandemie het Adam 'n amptelike kursus by die Universiteit van Stellenbosch gaan doen…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.