
Landboumark Voorslag: Episode 2 - Master Steel Structures
In episode 2 van Landboumark Voorslag vertel ՚n entrepreneur hoe hy met min ondervinding in die staalkonstruksiebedryf ՚n onderneming gekoop en laat floreer het. Sedert 2009 het Jaco Hefer van Master Steel Structures – van ’n Vrystaatse groentjie wat nie eens geweet het wat steierwerk is nie tot die eienaar van ’n onderneming wat staalstrukture landwyd en in Wes-Afrika oprig – ’n “staalsterk” reputasie gebou danksy gehalte, deursettingsvermoë en vertroue.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.