Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 4 September 2025
Op die program vandag...
# Daar is steeds struikelblokke wat verhoed dat die rand sy billike waarde bereik
# Fabriekaktiwiteit in Suid-Afrika het in Augustus weer in krimping verval
# Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor staatskuld
# In internasionale sakenuus… Daar is tekens van sterker ekonomiese bande tussen Rusland, China en Indië
# In beleggingsnuus… 'n Batemakelaar het 'n veldtog in Suid-Afrika van stapel gestuur wat daarop gemik is om plaaslike handelaars te ondersteun
En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere waarom beleggersoptimisme…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.