
REISIGER NA KIMBERLEY deur Dolf van Niekerk
Karen is 'n aktrise en geniet die wêreld van voetligte en applous. Haar man, Johan, bevind hom in die sfeer van die landbou en die wetenskap. Totdat hulle besef dat hulle huwelik nie meer is wat dit was nie. In die middel is hulle talentvolle veertienjarige dogter, Annelie. Hoe moet sy sin maak van die skielike nuus dat haar ouers se paadjies gaan skei? Intussen word Karen gekonfronteer met die keuses wat sy voorheen in haar lewe gemaak het. In 'n slim spel tussen die hede, verlede en toekoms en die treinreis wat Karen onderneem, neem die skrywer Dolf van Niekerk die luisteraar op 'n…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.