Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

17. Kwelvrae Oor Die Dood | Ernie Rex
Bonus Lesing van die reeks "Gee My Die Bybel" aangebied deur Ernie Rex Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan onshierdie porfesieë verstaan? Wie of wat is die klein horinkie? Wie of wat is die dier uit die see? Wie of wat is die dier uit die aarde? Kan die boek Openbaring verstaan word? Wat is die betekenis van die woorde "Vrou" en "Draak" in Openbaring? Gaan Jesus weer kom en wat gaan die tekens wees voor Sy wederkoms? Hoe…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.