
DIE LAASTE WOORD deur Lee Doubell
Die drama speel oor drie tydperke af. Kom verlustig jou in ‘n eeu se omswerwinge van Eugene Marais se geliefde en alombekende gedig, Winternag. Eers die oordadige vertolking in 1938, dan die realistiese, naturalistiese 2021, en uiteindelik die gefabriseerde rekenaarstemme in 2138. Drie akteurs, Rolanda Marais, Jacques Bessenger en Deon Lotz vertolk die rolle van 10 akteurs in drie tydvakke. Nie net word vaardighede uit die boonste rakke ten toongestel nie, maar word die spelers direk gekonfronteer oor hulle loopbane vandag. Is die menslike vlees besig om ook op kreatiewe wyse “oorgevat” te…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.