
DIE NAGSKUIT KOM deur Anton Treurnich
Abraham Cloete sukkel voort op sy plaas in die Sandveld ná sy vrou se dood. Sy dogter kom help hom na haar terugkeer uit Kaapstad, waar sy gekwalifiseer het as verpleegster. Dit is ‘n laat Saterdagmiddag, Junie 1940, en ‘n storm is aan die broei oor die Weskus. Ryk Swanepoel die polisiesersant kom verby met stories oor ‘n Duitse duikboot wat in die omgewing gesien is. Die storm beweeg in, en almal moet help om die diere van die rivier se bank af in te bring. Daar sien hulle die nagskuit met die waterstroom afkom. Eers lyk dit of daar niemand in is nie, dan sien hulle ‘n man wat in die boot…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.