skinny.

Latest / Kalaharistories

Katrinagoed en Sy onverdiende genade

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Katrinagoed en Sy onverdiende genade” uit 2 Kor 12:9 Radiokansel

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.