skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 15 Oktober 2026

Die Internasionale Monetêre Fonds het Suid-Afrika se ekonomiese groeivooruitsig vir 2026 verlaag, terwyl Tongaat Hulett van die Johannesburgse Aandelebeurs verwyder gaan word. Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek belangrike ekonomiese verwikkelings en aanwysers van die afgelope paar weke, en ons begin ook 'n nuwe reeks saam met Pieter Wasserfall van JustMoney, wat die impak van stygende brandstofpryse op besighede en huishoudings ontleed. Wat internasionale sake-nuus betref, kyk ons hoe hernude kommer oor mededinging in die kunsmatige-intelligensiesektor groot skyfievervaardigers…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.