skinny.

Latest / Word & Spirit Church

My persoonlike afrigter - Die Heilige Gees - Ps Henri Wilson

My persoonlike afrigter - Die Heilige Gees - Ps Henri Wilson

Onthou, daar hardloop baie atlete op die baan, maar net een ontvang die prys. Hardloop só dat julle die prys sal ontvang. Al die deelnemers pas absolute selfdissipline toe. Húlle doen dit om 'n prys te wen wat heel gou sal vergaan. Maar óns doen dit vir 'n ewige prys. Daarom pyl ek reguit op die wenpaal af, doelgerig met elke tree wat ek gee. Ek is soos 'n bokser wat met elke hou tref.

1 KORINTIËRS 9:24‭-‬26 NLV

en wanneer die Raadgewer, die Heilige Gees, kom wat die Vader in my Naam sal stuur, sal Hy julle in alle opsigte onderrig…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.