
‘N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids
Margie, ’n toegewyde verpleegster by Tygerberg Hospital, werk lang en uitputtende skofte om haar twee kinders, Zelda en Zak, te onderhou nadat haar man, Henry, haar jare tevore verlaat het. Zelda raak swanger ná ’n verhouding met George, ’n getroude man, wat druk op haar plaas. Zak word gearresteer vir die aanranding van ’n vrou aan wie hy dwelms verkoop het. In ’n ironiese wending word Henry, Zak se afwesige pa, sy prokureur wat intussen deur sy tweede huwelik is, en nou alleen is. Hierdie omstandighede dwing die gesin om weer bymekaar te kom oor…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.