Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 21 Mei 2026
Op hierdie week se Bizskoops: Ons gesels met doktor Elna Moolman, Groephoof van Suid-Afrikaanse Makro-ekonomiese Navorsing by Standard Bank, oor April-inflasie, wat tot 4% gestyg het, terwyl minister Gwede Mantashe Suid-Afrikaners verseker dat daar geen onmiddellike risiko van brandstoftekorte is nie. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise ontleed kommer oor stygende werkloosheid, terwyl professor Waldo Krugell verduidelik wat hy van toekomstige rentekoersbesluite verwag. In internasionale sake-nuus beplan die VK-gebaseerde Standard Chartered om sy kantoorwerksmag met meer as 15%…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.