
23 May
Renzo bel Nadia, want hy voel bekommerd oor haar in die storm op Ewenaarskloof. Nadia probeer Sebastiaan kalmeer, maar ten spyte van sy waarskuwings vertrek sy gedurende die storm terug dorp toe.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.