skinny.

Latest / Bizskoops (Afrikaans)

Bizskoops - 2 April 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Die regering het 'n verlaging in die algemene brandstofheffing aangekondig om die impak van die skerp brandstofverhogings te verreken, en die vertroue van siviele kontrakteurs het afgeneem.

Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding ontleed die Ouditeur-Generaal se jongste bevindinge oor nasionale en provinsiale regeringsoudituitkomste.

Professor Waldo Krugell verduidelik die konsep van pryselastisiteit van vraag.

Intussen staar motoriste in die VSA ook stygende brandstofkoste in die gesig en Mediclinic het 'n ooreenkoms van 16-miljard rand aangekondig…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.